Family pick n pay supermarket Lydenburg mp
Unfairness and rudeness towards employees, customers
Wie dit mag aangaan: Ek rig die e-pos namens al die werkers van family pick n pay supermarket by Lydenburg tak mpumalanga distrik, ek het ook vir die firma gewerk paar jaar gelede, eerstens voel ek die salaris is pateties veral vir die ure wat hulle moet werk, die ongeskiktheid teenoor kasieres en ...