Vir die afgelope 5maande vanaf ek aangesluit het het ek nog nooit my airtime ontvang nie maar elke maand word my rekening leeg getrek! Hulle het my ook 2 selfone aangebied sou ek aansluit. Dit ook nooit ontvan nie. Pasop mense!! Hier is fout.

0 comments